#OntbytMetDoepieEnNina - Elandre (Somersoet)

Loading player...
Elandré se splinternuwe enkelsnit, Somersoet is onlangs bekendgestel en hy het vir Doepie en Nina bietjie kom vertel waaroor dit gaan.
24 Mar Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min