#OntbytMetDoepieEnNina - Retief Burger se nuwe Enkelsnit

Loading player...
Retief het kom kuier op Ontbyt met Doepie en Nina om te gesels oor die Afrikaanse gospel musiek industrie asook sy splinternuwe enkelsnit.
9 Mar Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min