Recommended podcasts
Other recent episodes

Net nog enetjie | Meer mag aan die mense! | Ep. 89
In dié week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en gasaanbieder Tania Heyns oor die DA se pas bekendgestelde 2026-verkiesingsmanifes. Dié nuwe verkiesingsmanifes erken ʼn ongemaklike werklikheid: wat tans in die meeste munisipaliteite gebeur, werk eenvoudig nie. As die huidige antwoord nie werk nie, is…

Net nog enetjie | Vir wie om te stem | Ep. 88
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.

Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87
Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En wanneer verander ʼn waghond in ʼn bloedhond, skoothond of selfs ʼn muishond?…

Net nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Ep. 86
Net nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Ep. 86 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor of Afrikaners onkant is wanneer hulle aan hulle eie kant wees? Is jy noodwendig…

Net nog enetjie | Kyk noord en Bok(kie) voort | Ep 85
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder en Christel Cornelissen saam met gasaanbieder Tania Heyns oor Bokkieweek, die raskaart en Panyaza Lesufi se vrese vir wit gevaar.

