Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90
Loading player...
Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90
Met die munisipale verkiesing minder as drie maande weg, het die ANC uiteindelik ook hulle manifes en “kandidate” vir burgermeestersposte bekendgestel. Met al hulle varkies wat egter nog nie mooi op hok is nie, het hulle vanjaar besluit om ʼn mej. Munisipaliteit te hou en die finaliste, eerder as kandidate, vir al die metro’s aangewys.
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Nico Strydom en Tania Heyns oor hierdie en ander politieke verwikkelinge.

Chapters
- 00:00 Welkom terug
- 02:13 ANC se mej. Munisipaliteit
- 10:29 Van groen na blou
- 18:17 Koalisies kraai koning