Net nog enetjie | Meer mag aan die mense! | Ep. 89
Loading player...
In dié week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en gasaanbieder Tania Heyns oor die DA se pas bekendgestelde 2026-verkiesingsmanifes.
Dié nuwe verkiesingsmanifes erken ʼn ongemaklike werklikheid: wat tans in die meeste munisipaliteite gebeur, werk eenvoudig nie. As die huidige antwoord nie werk nie, is die vraag wat die beste antwoord dan op ons probleme gáán wees?

Chapters
- 00:00 Welkom terug
- 02:21 DA stel manifes bekend
- 06:44 Die enigste antwoord wat oor is
- 12:15 Gemeenskap neem verantwoordelikheid
- 13:30 Opstande in die strate?
- 17:10 Reuse werkslas én skuldlas
- 20:35 Wenners en verloorders