#OntbytMetDoepieEnNina - Is jy Okay? (Stress Op Ouers)

Loading player...
Is jy OK? Arette Burger - Die druk wat daar is op ons kinders om te preseteer sit druk op ons ouers. Hoe onderskei mens tussen al die aktiwiteite wat daar is om te doen en hoe bestuur ons die proses?
3 Mar Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min