#OntbytMetDoepieEnNina - Andre Lotter

Loading player...
Bekend vir sy rol in 7de Laan en baie ander TV reekse het 'n ou vriend van Nina kom kuier om te gesels oor sy nuutste mini-reeks.
28 Jan Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min