#OntbytMetDoepieEnNina - Lize-Mari du Toit oor Suiwel

Loading player...
Ons gesels met Voedselwetenskaplike en Landbou ekonoom Lize Marie Du Toit oor die inpak van Bek en Klouseer op ons Melk boere en hoekom jy meer suiwel in jou dieet moet sit.
26 Jan Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min