Net nog enetjie | Die regering van nasionale verwarring | Ep. 64

Loading player...
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom oor die stand van sake in Suid-Afrika. Vanaf die huidige krisis rondom bek-en-klouseer tot die regering van nasionale verwarring en verlamming in ’n verkiesingsjaar. Wie hou kop in dié chaos en wie gaan aan die kortste ent trek wanneer kiesers in November stembus toe gaan?
Chapters
  • 00:00 Welkom terug
  • 02:05 Die krisis van bek-en-klouseer
  • 08:46 Regering van nasionale verwarring
  • 14:55 Wat werk nog vir Suid-Afrika?
  • 18:29 Deurmekaar, maar daar is hoop
22 Jan Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | John Deere-huisen se nalaten-skaap | Ep. 66

John Steenhuisen het Woensdagoggend aangekondig dag hy nie weer as partyleier verkiesbaar sal wees in April tydens die DA se federale kongres nie. Hy sal eerder as minister van landbou al sy energie stort in die reuse-bek-en-kloukrisis wat tans in die land heers. In hierdie week se episode van Net…
4 Feb 20 min

Net nog enetjie | Manne met gunne | Ep. 65

Die groot vraag in Suid-Afrika is tans: wat gaan aan met al die manne met gunne? Julius Malema is verlede jaar skuldig bevind in AfriForum se vuurwapensaak teen kom. Nou is die man in die voorvonnisverrigtinge om uit te vind of hy sy rooi oorpak vir ʼn oranje een gaan…
28 Jan 30 min

Net nog enetjie | Ramaphosa speel sy Trump-kaart | Ep. 61

In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na pres. Ramaphosa se skielike poging om sy “Trump-kaart” te speel voor en tydens die G20. Is Ramaphosa regtig besig om die diplomatieke balanseertoertjie noukeurig uit te voer of gaan hy struikel en tot sy…
25 Nov 2025 27 min