
Robertson laat gaan oor kommer oor All Blacks se rigting
Loading player...
Die voorsitter van die Nieu-Seelandse Rugbyraad, David Kirk, sê die besluit om paaie te skei met die hoofafrigter, Scott Robertson, was weens kommer oor die All Blacks se rigting en vordering. Sy wenpersentasie van 20 oorwinnings uit 27 wedstryde is heelwat laer as dié van sy voorganger, Steve Hansen. Kirk sê die regte tyd om na die span se vordering te kyk is in die middelpunt van die Wêreldbeker-siklus:

