
MK wil weet oor Aucamp en Steenhuisen en leeubeendere
Loading player...
Die MK-party vra die Valke moet bewerings van korrupsie en onetiese gedrag rakende die kommersiële handel in leeubeendere ondersoek. Die party sê die ministers van Landbou, John Steenhuisen, en Bosbou, Willie Aucamp, en die DA word geïmpliseer, wat ernstige kommer laat ontstaan oor korrupsie, ampsmisbruik en onetiese bestuur. Die MK-woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela sê bykomende klagtes oor etiek gaan by die parlement ingedien word:

