#OntbytMetDoepieEnNina - Ruan en JP Smith (Op My Eish)

Loading player...
Die twee broers Ruan en Jp Smith het kom kuier. Ruan was die nuutste "bachelor" in die seisoen van Op My Eish. Ons hoor hoe was die proses en of sy "Wingman" JP hom mooi gehelp het.
15 Jan Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min