Die debat oor die Wysigingswetsontwerp op Petroleum van 2025 duur voort in die parlement, met verskeie lede van opposisiepartye wat die wetsontwerp in sy huidige vorm verwerp. Die president van die All People’s Party, Ambrosius Kumbwa, voer aan dat die wetsontwerp onnodig is en geskrap moet word. Hy sê dit…
Die Vereniging van Staatsamptenare sê die onlangse syfers oor die arbeidsmark vir die vierde kwartaal van 2025, dui op 'n klein verbetering in indiensnemingsvlakke, maar toon 'n kommerwekkende toename in ontmoedigde werksoekers. Hoewel 44 000 méér mense in diens geneem is en altesaam 17,1-miljoen mense tans werk, het die getal…
NamWater het 'n beplande wateronderbreking aangekondig wat inwoners van Windhoek en omliggende gebiede sal raak. Die ontwrigting is as gevolg van 'n geskeduleerde kragonderbreking deur NamPower by die Von Bach Booster 2-substasie môre vanaf half-agt tot half-vyf namiddag. Brakwater sal veral geraak word omdat hy water direk van die lyn…
Anglo American is in gevorderde gesprekke om sy 85 persent belang in De Beers te verkoop en Namibië, Angola en Botswana, almal diamantprodusente, stel belang. Maar daar is kommer. Die diamantmark is in ‘n afswaai en nou het die oud sentralebank-goewerneur van Botswana, Keith Jefferies, die Botswana regering teen die…
'n Waterskeiding-regstryd teen groot tegnologiemaatskappye is aan die toeneem in Kalifornië, met Meta en YouTube wat daarvan beskuldig word hul platforms 'ontwerp is vir verslawing'. Terwyl TikTok en Snapchat onlangs buite die hof geskik het, dui interne dokumente daarop dat maatskappye doelbewus tegnologie gebruik het om die dopamienvlakke van jong…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.