
Respekteer werkers, sê vakbond
Loading player...
Vandag is Internasionale Werkersdag en in Namibië is daar ‘n saamtrek van werkers op Walvisbaai. Die internasionale tema vir vanjaar se Werkersdag is "Die versekering van 'n gesonde psigososiale werksomgewing". Maar Namibiërs het 'n ander plan en hul eie tema: Kosmos 94.1 Nuus het met die sekretaris-generaal van die Onderwysersunie van Namibië, Mahongora Kavihuha gepraat. Hy het meer:

