#OntbytMetDoepieEnNina - Tasha - Hou my aan 'n lyntjie Enkelsnit

Loading player...
Die pragtige en talentvolle Tasha het kom inloer om haar nuwe enkelsnit, Hou my aan 'n lyntjie bekend te stel. Ons gesels ook bietjie oor haar rol in Blacbyrd en haar lewe tans in die Kaap
13 Nov 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min