#OntbytMetDoepieEnNina - Neon Dreams & Booshle G

Loading player...
Die kanadese groep Neon dreams en Booshle G het kom kuier om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit saam en hoe die klomp ontmoet het.
20 Oct 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min