Die Bybel Gister En Vandag - Episode 35 – Tronke en gevangenis

Loading player...
12 Oktober 2025
19:00 - 20:00

Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode gesels hulle oor hoe tronke en gevangeneskap in die Bybelse tyd gewerk het. Dit was heel anders as wat ons dit vandag verstaan. Dit het ook ’n groot rol in die lewens van baie dissipels en skrywers van die Nuwe Testament gespeel. Luister ook na navorsingsnuus en ander interessante feite oor die Bybel.
13 Oct 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 43 – 1 Korintiërs

14 Junie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor die eerste brief van Korintiërs. Hulle gesels oor die stad Korinte en hoe die Christene in die stad gelyk het. Hulle deel belangrike inligting oor die agtergrond vir die…
14 Jun 34 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 42 – Die evangelie van Lukas

10 Mei 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Dr Robert van Niekerk oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie spesifieke episode gesels hulle oor Pinkster en…
11 May 28 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 41 – Die evangelie van Lukas

12 April 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Luister gerus na hoe die Lukas-evangelie ontstaan het, wie…
13 Apr 33 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 40 – Die oorlog in Iran

8 Maart 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode spandeer hulle tyd om die geskiedenis…
9 Mar 41 min