GROOTfm 90.5 Sondae Gospel

Sondae Gospel

Gesprekke wat op Sondae deur Jennifer Myburgh (06:00 tot 09:00) en Zander van der Westhuizen (17:00 tot 21:00) tydens die onderskeie Gospel-programme gefasiliteer word.
Sluit ook die maandelikse Bybelreeks (Die Bybel: Gister en Vandag) met Zander en Prof Chris de Wet in.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality
44 Episodes
1 – 20

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 43 – 1 Korintiërs

14 Junie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor die eerste brief van Korintiërs. Hulle gesels oor die stad Korinte en hoe die Christene in die stad gelyk het. Hulle deel belangrike inligting oor die agtergrond vir die…
14 Jun 34 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 42 – Die evangelie van Lukas

10 Mei 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Dr Robert van Niekerk oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie spesifieke episode gesels hulle oor Pinkster en…
11 May 28 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 41 – Die evangelie van Lukas

12 April 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Luister gerus na hoe die Lukas-evangelie ontstaan het, wie…
13 Apr 33 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 40 – Die oorlog in Iran

8 Maart 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode spandeer hulle tyd om die geskiedenis…
9 Mar 41 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 39 – Die huwelik in die Bybel

15 Februarie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode kyk hulle na die geskiedenis van…
16 Feb 39 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 38 – Vroue in die Bybel

18 Januarie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode praat hulle oor vroue in die…
19 Jan 36 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 37 – Die Kersverhaal

14 Desember 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode gesels hulle oor die verskil tussen…
17 Dec 2025 27 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 36 – Wat sê die Bybel oor rus?

16 November 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die belangrike onderwerp…
17 Nov 2025 32 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 35 – Tronke en gevangenis

12 Oktober 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode gesels hulle oor hoe tronke en…
13 Oct 2025 32 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 34 – Die eindtye

14 September 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode gesels hulle oor die eindtye (eskatologie)…
15 Sep 2025 42 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 33 – ’n Huis

10 Augustus 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode kan jy leer hoe ’n huis…
11 Aug 2025 36 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 32 – Slawerny

20 Julie 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode kan jy meer leer oor slawerny…
21 Jul 2025 37 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 31 – Pinkster

8 Junie 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die beteken van…
9 Jun 2025 28 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 30 – Dissipelskap

4 Mei 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op dissipelskap in die…
5 May 2025 35 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 26 - Kinders in die Bybel

12 Januarie 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n…
13 Jan 2025 34 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 25 - Wat beteken Advent?

1 Desember 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n…
13 Jan 2025 30 min
1 – 20