Die Bybel Gister En Vandag - Episode 44 – Die sewe briewe van Openbaring

Loading player...
26 Julie 2026
19:00 - 20:00

Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet Openbaring 2 & 3 wat gerig is aan die sewe gemeentes in klein-Asië (vandag se Turkye). Hulle gee agtergrond oor die gemeentes - wat jy vandag steeds kan besoek. Die konteks van die stede help ons om die briewe beter te verstaan en te leer wat die rykdom van die Bybel inhou as ons dieper delf. Hulle gesels ook oor die nuwer navorsing rondom die briewe en die argeologie van die stede.
26 Jul Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 43 – 1 Korintiërs

14 Junie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor die eerste brief van Korintiërs. Hulle gesels oor die stad Korinte en hoe die Christene in die stad gelyk het. Hulle deel belangrike inligting oor die agtergrond vir die…
14 Jun 34 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 42 – Die evangelie van Lukas

10 Mei 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Dr Robert van Niekerk oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie spesifieke episode gesels hulle oor Pinkster en…
11 May 28 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 41 – Die evangelie van Lukas

12 April 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Luister gerus na hoe die Lukas-evangelie ontstaan het, wie…
13 Apr 33 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 40 – Die oorlog in Iran

8 Maart 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode spandeer hulle tyd om die geskiedenis…
9 Mar 41 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 39 – Die huwelik in die Bybel

15 Februarie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode kyk hulle na die geskiedenis van…
16 Feb 39 min