#OntbytMetDoepieEnNina - Wêreld Hart Dag

Loading player...
Kardioloog Dr. Herman Van Der Laan het kom gesels vir wêreld hart dag. Ons gesels oor hartkwale en ander belangrike inligting rakende hartgesondheid.
29 Sep 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min