#OntbytMetDoepieEnNina - Liezel Intiem (Kommunikasie)

Loading player...
Liezel van Intiem het weer met ons gesels oor n baie belangrike onderwerp vir enige verhouding of huwelik, en dit natuurlik, KOMMUNIKASIE!
25 Sep 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Gauteng Top Skool AHMP

Die Hoof van die Afrikaans Hoër Meisieskool, Zinnette De Wet, het kom gesels oor hulle prestasie as die Top akademiese skool in Gauteng na die onlangse matriekuitslae en vertel wat doen hulle anders.
15 Jan 9 min