#OntbytMetDoepieEnNina - Hannes Brummer (Komediant)

Loading player...
Hannes Brummer kom vertel ons meer oor die kuns van komedie en help vir Nina snaaks wees met n paar Tips & Tricks. Hy vertel ons ook meer oor sy nuwe show in Johannesburg.
9 Sep 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min