#OntbytMetDoepieEnNina - Appel oor nuwe EP

Loading player...
Appel kom gesels met Doepie en Nina oor sy nuwe EP "Genesis". Hy vertel ons wat in die liedjies ingegaan het en raak bietjie diep vir n oomblik!
8 Sep 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min