#OntbytMetDoepieEnNina - Is jy okay?

Loading player...
Onss het viir spellterapeut Arette Burger gevra om weer te kom kuier. Sy het het viir ons neurostroombane in die brein verdeidelik en ook ingestem om eenkeer n maand te kom kuier om te gesels oor geestegesondheid en ook probleme wat jy dalk mee sukkel.
4 Sep 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min