#OntbytMetDoepieEnNina - Steve Hofmeyr

Loading player...
Steve het kom kuier om te gesels oor sy eerste nuwe oorspronklike musiek in 9 jaar. Ons vind ook bietjie meer uit oor sy gevoel rakende die Ikoon Konsert wat afgestel iss.
3 Sep 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min