Net nog enetjie | Die ANC se nasionale monoloog | Ep. 51

Loading player...
Waar daar eens sprake was van gesprek met inspraak van die mense was, voel dit al hoe meer soos ’n eenrigtingtoespraak waarin die ANC self al die vrae vra én die antwoorde verskaf.
Chapters
  • 00:00 Welkom terug
  • 01:37 Van dialoog na monoloog
  • 09:40 Gekaapte dialoog
  • 12:48 Net die ANC dink die ANC is oulik
  • 18:03 Die gewone man se stem
  • 20:51 ’n Alternatiewe perd as dié dooie een
  • 25:07 Stilswye oor dinge wat suid gaan
12 Aug 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Die son sak oor Alles-ras | Ep. 73

Daar is toenemende konsensus dat die huidige stelsel nie werk nie. Waar sommige dit al jare lank uitwys, begin ander dit nou eers – soms huiwerig – erken. Tog is daar steeds diegene wat hardnekkig vasklou aan die idee dat die beleid moreel reg is, en dat slegs die implementering…
25 Mar 23 min

Net nog enetjie | Begroting-babelas | Ep. 69

Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie waarin Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die 2026-begroting gesels. Enoch Godongwana, minister van finansies, het Woensdag sy begrotingsrede vir die jaar gelewer – hierdie tyd verlede jaar het die land gespartel en almal gepraat oor die…
26 Feb 22 min