#DieGrootTrek - Chris Burgess (Oplossings vir die Platteland)

Loading player...
Landbouweekblad redakteur, Chris Burgess, gesels met Doepie en Nina oor sy nuwe driedelige dokumentêre reeks, Oplossings vir die Platteland. Die kykNET-reeks vertel inspirerende stories waar gewone Suid Afrikaners, moeilike omstandighede in hoop omskep.
24 Jul 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min