#DieGrootTrek - Sensasie kom remix die GrootTrek

Loading player...
Chris Knoesen beter bekend as Dj Chris Sen en deesdae "Sensasie" is die man agter al die lekker mixes van bekende ou afrikaanse liedjies. Hy kom loer in en kuier bietjie saam en vertel ons waar sy idee vir die afrikaanse mixes vandaan gekom het.
22 Jul 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min