#DieGrootTrek - Probleem? Geen Probleem - Dr Scheepers

Loading player...
Dr Hannes Scheepers van Dainfern Dental Studio het vandag ons probleem kom oplos en gesels oor watse alternatiewe deesdae beskikbaar is om die perfekte glimlag te kry.
4 Jul 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min