#DieGrootTrek - Chris Bertish

Loading player...
Chris Bertish staan reg in California om n reis van tussen 18-23 dae aan te pak sonder enige hulp of bystand na Hawaii. Hy vertel ons waarom hy dit doen en wie baat gaan vind hierby.
13 Jun 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min