#DieGrootTrek - Corli Prinsloo Winter Kos

Loading player...
Chef Corli Prinsloo het die GrootTrekspan, Doepie en Nina, kom bederf met 'n warm winter tamatie bees bredie en ook wenke gedeel hoe om lekker warm te eet hierdie winter...
10 Jun 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min