Net nog enetjie | Die regering word RN-Een | Ep. 42

Loading player...
Die regering van nasionale eenheid is hierdie week ’n jaar gelede gevorm. In hierdie week se episode van Net nog enetjie vra Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder of dit alles die moeite werd was. Die drie doen ’n bestekopname van alles wat die afgelope jaar gebeur het, of nié gebeur het nie – was die kool die sous werd of het voormalige opposisiepartye hulself eintlik net vir ’n lekker pot lensiesop uitverkoop?
Chapters
6 Jun 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle…
24 Jun 25 min

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk

Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Steenhuisen wat die trekpas gekry het. Geordin Hill-Lewis, federale leier van die DA, het besluit om John Steenhuisen…
18 Jun 14 min