#DieGrootTrek - GeeWeek (Afrikaans Hoër Seunskool)

Loading player...
Uitvoerende Hoof van Affies, Mnr Peregrene Joint, en Organiseerder van Liefdadigheid, Me Salome De Bruyn het kom kuier op die GrootTrek om te gesels oor die Affiekombuis, wat vir 800 kinders per dag kosgee deur Kairos.
28 May 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min