#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem

Loading player...
Doepie en Nina gesels met Liezel van Intiem vir hulle maandelikse insetsel oor die huwelik. Hierdie maand is deel een van 2. Die Top 5 huweliksprobleme in SA vs die Wêreld, hoe en hoekom dit verskil. Hulle gesels ook oor die vreugdes van die huwelik, net om seker te maak Doepie kom darem eendag by die kansel uit.
22 May 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min