#DieGrootTrek - Probleem, geen Probleem (Troue)

Loading player...
Ons eerste Probleem, Geen Probleem luisteraar het laat weetdat sy binnekort trou maar alles is baie duur. Ons het gaan aanklop by Courtney Cousins van Weddings by Courtney Cousins om te hoor watse wenke sy het om jou troudag pragtig maar bekostigbaar te maak!
9 May 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min