Pa verskyn vandag op klagte van verkragting van dogter, 10

--:--
’n 34-jarige Namibiese man is in die Wagdaar-gebied van DRC in Swakopmund in hegtenis geneem nadat hy na bewering in Februarie sy 10-jarige biologiese dogter verkrag het. Hy sal vandag in die Swakopmund-landdroshof verskyn. Die polisie-ondersoek en mediese toetse duur voort. Kosmos 94.1 nuus het met oud-ombudsman advokaat John Walters gepraat.
14 May 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ombud gesels oor SWATF-troepe

Berigte dat die oud-SWATF troepe wat aandring op 36 miljoen Namibiese dollar wat glo met onafhanklikheid deur die Suid-Afrikaanse regering na die Swapo-regering oorgedra is om hulle uit te betaal, bly in die nuus. Ombudsman Basilius Dyakugha het gesê hy kan hulle nie help nie, want daar is nie bewyse…
11 Jun 12AM 1 min

Ramaphosa en Trump sal by G7 in Kanada weer vergader

Daar is hoop vir betrekkinge tussen Suid-Afrika en die VSA. President Cyril Ramaphosa sê hy sal tydens die komende G7-leiersberaad in Kanada bilaterale samesprekings voer met verskeie staatshoofde, insluitend president Donald Trump. Die vergadering met Trump vind plaas nadat die twee leiers in Mei in die Withuis vergader het. Ramaphosa…
11 Jun 12AM 1 min

SA se vervaardigingkoers daal skerp in April

Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het in April met 6,3-persent gedaal in vergelyking met dieselfde tyd verlede jaar. Die grootste dalings is aangeteken in die voedsel- en dranksektor, motorvoertuie, en staal- en metaalprodukte. Produksie het egter van Maart tot April effens gestyg met 1,9-persent. Nicolai Claassen van Statistiek SA sê produksie…
10 Jun 11PM 1 min

Trump oorweeg Opstandwet oor Los Angeles

Honderde Amerikaanse seesoldate het Dinsdag in die Los Angeles-omgewing aangekom onder bevele van president Donald Trump, wat ook 4 000 Nasionale Wag-troepe geaktiveer het om betogings in die stad te beëindig. Dit is ondanks besware van die Kaliforniese goewerneur Gavin Newsom dat die ontplooiings polities gemotiveerd is. Die gebruik van…
10 Jun 11PM 1 min