Nampo-fees gereed vir honderde vliegtuie

--:--
Die 2025 Nampo Oesdag buite Bothaville het afgeskop en dit gons reeds behoorlik op die eerste dag. Nie net stroom derduidende besoekers en honderde uitstallers na die landboufees nie, maar baie van hulle daag ook op per vliegtuig. Pieter Moller is vir Kosmos 94.1 Nuus by die fees en het gesels met Cliff Lotter, wat in beheer is van sekuriteit en veiligheid. Lotter vertel meer oor die vliegtuie en die vliegveld.
13 May 11AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Bendegeweld knou SA, sê ActionSA

ActionSA rig weer 'n waarskuwing oor die toename in bendegeweld reg oor Suid-Afrika waar meedoënlose bendes woonbuurte in oorlogsones verander. Woordvoerder Matthew George sê bendegeweld kom in die Wes-Kaap veral voor op die Kaapse Vlakte, in Gauteng in Eldoradopark en Westbury, en in die Oos-Kaap in Nelson Mandelabaai. Hy sê…
23 May 11AM 1 min

Sesde Nama Kultuurfees reg om af te skop

Die finale voorbereidings is afgehandel vir die 6de uitgawe van die Nama Kultuurfees, wat van 29 Mei tot vroeg in Junie in Keetmanshoop sal plaasvind. Die fees is 'n jaarlikse viering van die ryk erfenis, tradisies en identiteit van die Nama-gemeenskap. Die voorsitter van die feesorganiseringskomitee, Dirk #Eigub, het met…
23 May 10AM 1 min

Dis hoekom ACC nie Katima grond-vir-voertuig transaksie ondersoek nie

Die direkteur van die Teenkorrupsie Kommissie, Paulus Noa, en die Stedelike en Landelike Ontwikkeling-minister James Sankwasa het vandeesweek 'n media-debat gehad oor 'n motor wat vir munisipale grond verruil is in Katima Mulilo. Die kommissie het verklaar dat hulle nie die Katima Mulilo-stadsraad se transaksie sal ondersoek nie. Noa het…
23 May 10AM 1 min

Natau rig waarskuwing oor nie-nakoming van minimumloon

Die nasionale koördineerder van die Namibiese Vervoer- en Geallieerde Werkersunie, Natau, Helvi Hamukoshi, het 'n sterk waarskuwing gerig aan eienaars van sekuriteitsmaatskappye wat nie die verpligte minimumloon betaal nie. Sy beklemtoon dat nakoming van die loonbepalings dringend en ononderhandelbaar is. Hamukoshi waarsku dat voortgesette nie-nakoming ernstige gevolge sal hê, insluitend…
23 May 10AM 1 min