Swart Ekonomiese Bemagtiging werk nie, Lamola - DA

Network error while loading playlist url
Die DA doen 'n beroep op die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola om sy voortgesette bevordering van die ANC se mislukte ekonomiese transformasiebeleid te verduidelik. Die party sê in sy toespraak by die Black Business Council Donderdag het Lamola swart professionele persone versoek om die rewolusie te verdedig. Ryan Smith van die DA sê 'n beleid soos Swart Ekonomiese Bemagtiging is reeds uitgewys as die verkeerde wetgewende voertuig om dit te bereik:
9 Jun 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

September inflasie op 3,5%

Inflasie vir September het op 3,5 persent ingekom, hoër as die 3,2 persent in Augustus aangeteken. Die sonale inflasiekoerse vir die maand September 2025 het getoon dat Sone 1, die noordelike dele, die hoogste jaarlikse inflasiekoers van 3,8 persent aangeteken het, gevolg deur Sone 3, die Suide en Omaheke en…
9 Oct 5AM 1 min

GNU het nie repatriasie van flottielje-lede betaal nie

Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het bewerings ontken dat die regering die repatriasie van Suid-Afrikaanse Global Sumud Flotilla-aktiviste wat in Israel aangehou is, befonds het. Ses Suid-Afrikaners, saam met meer as 500 ander aktiviste van 45 lande, is verlede week deur Israeliese magte in internasionale waters vanaf 41…
9 Oct 5AM 1 min

Cyril aan besoek in Ierland

President Cyril Ramaphosa sê deur die Gesamentlike Kommissie vir Samewerking tussen Suid-Afrika en Ierland het die twee nasies hartlike betrekkinge gehandhaaf wat gewortel is in wedersydse respek, gedeelde waardes en 'n gemeenskaplike verbintenis tot multilateralisme. Suid-Afrika is Ierland se grootste handelsvennoot in Afrika, met invoere wat wissel van vliegtuie tot…
9 Oct 3AM 1 min

Nobelprys vir Chemie toegeken

Vanjaar se Nobelprys vir Chemie is toegeken aan Susumu Kitagawa van Japan, Richard Robson van Australië en Omar Yaghi van Amerika vir hul ontwikkeling van metaal-organiese raamwerke. Hierdie poreuse molekulêre strukture kan gasse vasvang, water vanuit die lug oes, giftige chemikalieë berg en chemiese reaksies bevorder. Hiener Linke van die…
9 Oct 3AM 1 min

Emma sê oor selfoonbedrog, SIM-registrasies

Inligtingminister Emma Theofelus het die belangrikheid van SIM-kaart registrasie beklemtoon om bedrog op mobiele toestelle te bekamp. In 'n toespraak in die parlement het die minister 'n onlangse toename in bedrogsake met betrekking tot selfone opgemerk. Sy sê dat die ministerie nou saamwerk met mobiele diens-verskaffers om die probleem dringend…
9 Oct 2AM 1 min