Nuwe vennootskap sal 12 000 jong sokkerspelers help

--:--
Sokker: Die regering van die Wes-Kaap het ’n nuwe vennootskap van stapel gestuur met Safa Kaapstad, MTN Suid-Afrika, en Golden Arrow Busdienste om skolesokker te ondersteun. LUR Ricardo Mackenzie sê meer as 12 000 jong spelers sal maandeliks baat vind by slimkaarte wat voorafgelaai is om geskeduleerde busse te gebruik. MTN sal die koste van die kaarte dek en opvoedkundige veldtogte loods. Hy sê dit sal insluiting bevorder en plaaslike sokkertalent ontwikkel:
9 May 12PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Oranjemund, só werk doeane vir julle SA inkopies

Die Namibië Inkomsteagentskap, NamRA, het reageer op Oranjemund-inwoners se toenemende kommer oor die 16,5 persent doeane-belasting op kruideniersware en toiletware wat in die naburige Suid-Afrika aangekoop is. Inwoners van die dorp steek gereeld die grens oor om in Springbok inkopies te gaan doen, weens hul beperkte plaaslike kleinhandelopsies. Steven Ndorokaze,…
11 Jun 11AM 1 min

Skoolbus-bestuurder onder liggame gevind in Dikolinirivier-tragedie

Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het bevestig die bestuurder van 'n skoolbus wat deur vloedwater meegesleur is, is onder die nege liggame wat vandag in die Dikolini-rivier in Mthatha gevind is. Die bevestigde getal sterftes uit die tragedie staan tans op vier. Die liggame van 'n kleuter en 'n beampte…
11 Jun 11AM 1 min

Boksbeheerraad, Faith Foundation haaks oor geveg

Drama broei in die plaaslike bokswêreld, met die Namibië Boksbeheerraad wat 'n geleentheid wat deur die Faith Foundation vir 14 Junie geskeduleer is, nie goedgekeur het nie. Die geveg sou die gewilde Harry Simon en Ninja teen mekaar in aksie sien. Volgens die beheerraad is daar nie 'n aansoek vir…
11 Jun 11AM 1 min

Okahandja-munisipaliteit weer in die spervuur

Die maatskaplike aktivis Sydney Gariseb het weereens klagtes oor die Okahandja munisipaliteit. Die gemeenskap gaan die naweek bymekaarkom om die kwessies te probeer aanspreek. Hierdie keer gaan dit oor die waardasie van huise en erwe in sekere woonbuurte. Gariseb verduidelik wat die probleem is.
11 Jun 11AM 1 min