Handelstekort effe hoër in Maart, maar baie laer jaar-tot-jaar

--:--
Die Namibiese Statistieke-agentskap het die handelstatistieke vir Maart 2025 uitgereik, waarvolgens die handelstekort 2,7 miljard Namibiese dollar bereik het, hoër as in Februarie maar baie laer as in Maart 2024. Die kommoditeit van die maand is sigarette, wat vir 42,1 miljoen Namibiese dollar uit Suid Afrika en Switserland ingevoer was. Mirjam Shihepo, die agentskap se kommunikasiebeampte.
8 May 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

SA se vervaardigingkoers daal skerp in April

Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het in April met 6,3-persent gedaal in vergelyking met dieselfde tyd verlede jaar. Die grootste dalings is aangeteken in die voedsel- en dranksektor, motorvoertuie, en staal- en metaalprodukte. Produksie het egter van Maart tot April effens gestyg met 1,9-persent. Nicolai Claassen van Statistiek SA sê produksie…
10 Jun 11PM 1 min

Trump oorweeg Opstandwet oor Los Angeles

Honderde Amerikaanse seesoldate het Dinsdag in die Los Angeles-omgewing aangekom onder bevele van president Donald Trump, wat ook 4 000 Nasionale Wag-troepe geaktiveer het om betogings in die stad te beëindig. Dit is ondanks besware van die Kaliforniese goewerneur Gavin Newsom dat die ontplooiings polities gemotiveerd is. Die gebruik van…
10 Jun 11PM 1 min

Straf voertuig-eienaars, nie bestuurders: vervoer-riglyn

Vervoerminister Veikko Nekundi, het 'n riglyn uitgereik aan verkeersbeamptes onder die jurisdiksie van plaaslike owerhede oor bestuurders van voertuie soos taxi's wat deur die voertuie se eienaars aangestel is. Volgens Nekundi beskerm dit die bestuurders en sal onregverdige strawwe verminder. Daarbenewens is die riglyn daarop gemik om openbare vertroue in…
10 Jun 11AM 1 min

Cyril is reg, hervorming en groei sluit mekaar nie uit: IRR

Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê president Cyril Ramaphosa het tereg opgemerk dat ware hervorming en ekonomiese groei mekaar nie uitsluit nie. Die president het in sy weeklikse nuusbrief gesê ekonomiese groei sonder hervorming verskans uitsluiting en hervorming sonder groei is nie volhoubaar nie. Gabriel Crouse van die instituut sê werklike…
10 Jun 11AM 1 min