Noa sê oor Meatco-herrie

--:--
Na wat berig word het Joseph Andreas, 'n lid van Meatco se raad, 'n brief per e-pos aan Sakaria Nghikembua, die voorsitter van die raad, gestuur waarin hy sê dat Nghikembua nie bevoeg is om die raad te lei nie. Die e-pos is ook gestuur na Paulus Noa, direkteur van die Teenkorrupsie-kommissie, president Netumbo Nandi-Ndaitwah en finansminister Ericah Shafudah. Kosmos 94.1 Nuus het met Noa gesels.
5 May 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Oos-Kaap sterftesyfer nou 79, Cyril sê vloede is klimaatsverandering

President Cyril Ramaphosa sê die dodelike vloede in die Oos-Kaap is 'n duidelike teken van die groeiende uitwerking wat klimaatsverandering. Die sterftesyfer in die provinsie het gestyg tot 79. Ramaphosa het tydens 'n besoek aan Mthatha gesê vloede is ongewoon in die winter en is 'n teken van hoe klimaatsverandering…
13 Jun 11AM 1 min

Aktiviste stil oor transgender-moordsaak, 'moeg baklei'

Die moordsaak van die transgender Christoff “Sexy Chamy” Fredericks is in die Katutura-landdroshof tot 20 Junie uitgestel vir pleitverrigtinge. Die 30-jarige Fredericks se liggam is in Mei verlede jaar met 32 steekwonde en met privaatdele verwyder gevind in Otjomuise se 7de Laan. Aktiviste was aanvanklik aktief in die veroordeling van…
13 Jun 10AM 1 min