#DieGrootTrek - Bobby Van Jaarsveld

Loading player...
Bobby het bietjie kom kkuier uit Ballito om met ons te gesels oorr nuwe musiek wat uitkom en ook die nuwe musiekblyspel wat hy opvoer in Pretoria. Ons gesels ook bietjie oor sy TV rolle en wat voorle met sy musiek.
11 Apr 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min