VSA en Oekraïne onderteken ooreenkoms

Loading player...
Oekraïne en die VSA het 'n ooreenkoms onderteken wat die Verenigde State voorkeurtoegang tot nuwe Oekraïense mineraalooreenkomste en beleggings in die heropbou van Oekraïne sal gee. Die Amerikaanse finansminister Scott Bessent...
1 May 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Wees bedag op verbypad op B6

Die Padowerheid het aangekondig dat ‘n tydelike verbypad van môre af op die B6 op pad na die Hosea Kutako Internasionale Lughawe in werking sal wees. Dit is weens konstruksie op die pad, en padgebruikers word gemaan om versigtig te bestuur. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Hileni Fillemon, die…
30 May 7AM 1 min

Volksmoordherdenking: Dís hoekom 28 Mei gekies is

Namibië se eerste herdenking van die volksmoord van 1904 tot 1908 Woensdag was in omstredenheid gedompel met sekere lede van die Ovaherero- en Nama-gemeenskappe wat nie met die keuse van die datum saamgestem het nie. President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê 28 Mei is gekies omdat Duitsland op dié dag in 1908…
30 May 6AM 1 min

Swanger tieners groot bron van kommer

Stygende tienerswangerskappe bly 'n groot bekommernis, met amper drie uit elke 10 meisies wat die skool verlaat omdat hulle swanger is. Die Ombetja Yehinga Organisation, Oyo, het begin met bewusmaking onder die jeug oor die kwessie deur hul jaarlikse kunstefees. Kosmos 94.1 Nuus het met die maatskaplike aktivis Ethne Mudge…
30 May 6AM 1 min

Uraan, akkerbou ekonomiese dryfvere vanjaar

Die Bank of Namibië het onlangs gesê die binnelandse ekonomie sal na verwagting in 2025 met 3,8 persent groei en met 4 persent in 2026, vanaf sowat 3,7 persent in 2024. Volgens sy ekonomiese voorspellingsverslag sal die verwagte groei in die primêre bedrywe, ondersteun deur sterk groei in gewasboerdery en…
30 May 5AM 1 min

SA gaan weer spesialis-polisie ontplooi

Die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê misdaad bly 'n groot probleem. Sy sê alhoewel moordsake verminder, is daar 'n toename in seksuele oortredings, insluitend verkragting. Ntshavheni sê die kabinet loof die polisie vir die vinnige arrestasies in hoëprofiel geslagsgeweldsake, insluitend dié van die Wits Universiteit-student Olorato Mongale. Sy…
30 May 5AM 1 min