
Moedertaalonderrig in die soeklig
Loading player...
Die aktivis Shaun Gariseb en gemeenskapslede het 'n veldtog van stapel gestuur om moedertaalonderwys te bevorder, beginnende met Khoekhoegowab-sprekende gemeenskappe voor die skoolregistrasies in Mei tot Junie. Hulle het in Groot Aub afgeskop en sal hul pogings saam met taalkundiges en onderwysers uitbrei. Navorsing toon dat Khoekhoegowab Namibië se tweede mees gesproke taal is, teen 11 persent dekking. Kosmos 94.1 Nuus het met Gariseb gepraat...