BTW-onderhandelings vorder - Mbalula

--:--
Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê onderhandelings oor die begrotingsdooiepunt vorder goed en hulle is optimisties dat hulle ʼn oplossing sal vind. Die party beraadslaag met partye soos ActionSA en Build One South Africa. Die fiskale begrotingsraamwerk is verlede week in die Parlement aanvaar, maar partye wil hê die BTW-verhoging van 0,5-persent moet geskrap word. Mbalula het gister tydens ʼn mediakonferensie in Sandton gesê hulle sal die onderhandelings teen volgende week afhandel:
11 Apr 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Omvattende soektog na stropers in Krugerwildtuin

Die polisie in Limpopo het 'n omvattende soektog van stapel gestuur na verdagtes wat verantwoordelik is vir die onwettige jag van 'n olifant en die vergiftiging van die karkas wat gelei het tot die dood van talle beskermde aasvoëls in die Krugerwildtuin. 'n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba sê stropers het 'n…
11 May 5AM 1 min

Dollar se status onder druk, maar nie in gedrang

Die Amerikaanse dollar oorheers internasionale handel en maak die grootste deel van wêreldreserwes uit. Groot ekonomieë, insluitend Saoedi-Arabië en Hongkong, koppel hul geldeenhede aan die dollar. Maar onder president Donald Trump het die VSA ’n handelsoorlog ontketen deur moontlik die hoogste tariewe in ’n eeu in te stel – ’n…
11 May 4AM 1 min

SA betaal steeds prys vir staatskaping

Cosatu het president Cyril Ramaphosa se ernstige oproep op die parlement verwelkom om te sorg dat die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting aan al die grondwetlike vereistes voldoen. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê Suid-Afrika ervaar steeds die snydende koste van staatskaping, korrupsie en magsmisbruik, en kan nie bekostig…
11 May 3AM 1 min

Nigeriese kerkman in SA vasgevat

Die minister van binnelandse sake, Leon Schreiber, het die Nigeriese televisie-evangelis Timothy Omotoso as 'n onwettige persoon in Suid-Afrika verklaar. Die departement se woordvoerder, Siya Qoza, sê Omotoso het vroeër sy status as 'n verbode persoon in die hof betwis, en die hof het beslis sy status moet na die…
11 May 2AM 1 min

Tradisionele owerhede moet help met huishoudelike geweld, sê NNN

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het ‘n beroep op tradisionele owerhede gedoen om met die regering saam te span in die stryd teen huishoudelike geweld, veral die misbruik van vroue en kinders. Sy het Saterdag tydens die Omagongo-fees in Ohangwena na die onlangse kindermoorde op Okahandja verwys en dit barbaars genoem. Nandi-Ndaitwah…
11 May 1AM 1 min