#DieGrootTrek - Grant Lottering "IM-Possible"

Loading player...
Fietsryer, Grant Lottering, deel sy getuienis met Doepie en Nina. Na 'n fietsongeluk in 2013 het hy by die dood omgedraai en saam met die Here het hy die onmoontlike reggekry...
1 Apr 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min