#DieGrootTrek - Dag in die lewe van Rekenmeester

Loading player...
Jacques Els is 'n Besigheids Rekenmeester in Praktyk en gesels vandag met ons in 'n dag in die lewe van oor wat sy beroep behels.
31 Mar 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min