Omaheke-boere moet plant, silo's moet opgerig word

--:--
Omaheke het meer as 400 mm reën ontvang en boere moet die kans benut om akkerbouproduksie te vergroot, sê dié streek se goewerneur, Pijoo Nganate. Daar is ‘n groot behoefte aan meer silo’s om graan te berg, sê hy:
1 Apr 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Woelige Vrydagaand vir Copps 94.1-misdaadspan

‘n Brand in die Havana-informele nedersetting, ‘n motor in ‘n sloot en ‘n moeilike vrou is van die kwessies waarmee die Copps 94.1-span Vrydagaand moes huishou. Soos altyd was Francois Lottering op die toneel en doen verslag:
5 Apr 12AM 1 min

Begroting 'neem nie jeug-, geslagskwessies in ag'

'n Openbare bespreking aangebied deur die Friedrich Ebert Stiftung, die Jeugleierskapprogram en die Vakbondkongres van Namibië, Tucna, het die nasionale begroting se reaksie op geslags- en jeugprobleme ondersoek. Ekonoom Mally Likukela het gesê dat onderwys, finansies en gesondheid die mees finansiering ontvang, maar toewysings aan jeug- en geslagkwessies bly laag,…
4 Apr 12PM 1 min

VSA-tariewe ondermyn groei, globale samewerking: Lamola

Die internasionale betrekkinge-minister, Ronald Lamola, sê die nuwe Amerikaanse tariewe op Suid-Afrikaanse goedere bedreig billike handel en gedeelde ekonomiese groei. Lamola en die handelminister, Parks Tau, was op 'n gesamentlike nuuskonferensie waar Lamola gesê het die 31-persent tariewe wat op 9 April in werking tree, ondermyn handelsvennootskappe soos die Wet…
4 Apr 12PM 1 min

Kalfvleispryse klim lekker na die reën

Kalfvleispryse het noemenswaardig gestyg in vergelyking met verlede week, met pryse wat tot 42 Namibiese dollar per kilogram geklim het. Dit lei tot 'n gemiddelde prys van ongeveer 37 dollar 13 sent per kilogram. Die prysverhoging word toegeskryf aan 'n verminderde aanbod by kruidenierswinkels, wat beïnvloed is deur die swaar…
4 Apr 11AM 1 min

BTW-verhoging 'ekonomiese doodsvonnis vir gewone burgers'

Die United Africans Transformation sê hy verwerp geheel en al die fiskale raamwerkverslag wat in die parlement aanvaar is. Die party sê die voorgestelde BTW-verhoging is 'n ekonomiese doodsvonnis vir gewone burgers en sal die huishoudelike inkomste dreineer, basiese goedere onbekostigbaar maak en hongerte en armoede vererger. Woordvoerder, Mighty Mabule,…
4 Apr 11AM 1 min