Regering alweer laat met toelaes

--:--
‘n Gesloer deur die regering beteken Namibië se mees weerlose burgers, insluitende pensioenarisse, gaan opnuut nie môre hul maandelikse maatskaplike staatstoelae kry nie. NamPost, wat verantwoordelik is vir die oorbetaling van die toelae, sê dis nie hulle skuld nie en dat die regering hulle in ‘n ongemaklike posisie plaas. Kosmos 94.1 het met Gladwin Groenewaldt, NamPost se hoof van bemarking en kommunikasie, gepraat:
31 Mar 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Rugby: Blitsbokke se afrigter vol vertroue

Springbok sewes-afrigter Philip Snyman is vol vertroue dat die Blitsbokke sterk in Singapoer sal terugkom na 'n teleurstellende negende plek in Hongkong. Snyman sê dit was 'n terugslag, nie 'n ineenstorting nie. Die span speel teen Brittanje en Argentinië in die groepwedstryde, met nuwe spelers wat Sebastiaan Jobb en David…
5 Apr 2AM 1 min

Meer as polisievuurwapens in SA verdwyn spoorloos

Die DA in die Oos-Kaap het kommer uitgespreek nadat 410 polisievuurwapens oor 'n tydperk van vier jaar as verlore of gesteel aangemeld is. Daar is 362 wapens wat bloot gesteel is, 65 wapens is uit polisiekantore gesteel en daar kan vir 48 nog nie rekenskap gegee word nie. Die DA-lid,…
5 Apr 1AM 1 min

Woelige Vrydagaand vir Copps 94.1-misdaadspan

‘n Brand in die Havana-informele nedersetting, ‘n motor in ‘n sloot en ‘n moeilike vrou is van die kwessies waarmee die Copps 94.1-span Vrydagaand moes huishou. Soos altyd was Francois Lottering op die toneel en doen verslag:
5 Apr 12AM 1 min

Begroting 'neem nie jeug-, geslagskwessies in ag'

'n Openbare bespreking aangebied deur die Friedrich Ebert Stiftung, die Jeugleierskapprogram en die Vakbondkongres van Namibië, Tucna, het die nasionale begroting se reaksie op geslags- en jeugprobleme ondersoek. Ekonoom Mally Likukela het gesê dat onderwys, finansies en gesondheid die mees finansiering ontvang, maar toewysings aan jeug- en geslagkwessies bly laag,…
4 Apr 12PM 1 min

VSA-tariewe ondermyn groei, globale samewerking: Lamola

Die internasionale betrekkinge-minister, Ronald Lamola, sê die nuwe Amerikaanse tariewe op Suid-Afrikaanse goedere bedreig billike handel en gedeelde ekonomiese groei. Lamola en die handelminister, Parks Tau, was op 'n gesamentlike nuuskonferensie waar Lamola gesê het die 31-persent tariewe wat op 9 April in werking tree, ondermyn handelsvennootskappe soos die Wet…
4 Apr 12PM 1 min