#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Vrywilliger

Loading player...
Daar is mense in die gemeenskap wat ander help en niks in ruil verwag nie behalwe om dinge beter te los as wat hulle dit gekry hhet. Die mense het 'n hart van goud en ons noem hulle vrywilligers. Magda en Lizelle kom deel hulle storie vandag met ons oor hulle beroep.
24 Feb 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min